Antonio Gramsci

Antonio Gramsci
Antonio Gramsci in 1916

Gebore (1891-01-22)22 Januarie 1891
Ales, Sardinië, Italië
Oorlede 27 April 1937 (op 46)
Rome, Italië
Nasionaliteit Vlag van Italië Italië
Vakgebied Politiek, ideologie, kultuur
Bekend vir Kulturele hegemonie, strategie van "bewegings-" en "stelling-" of "posisieoorlog", die onderskeid tussen "tradisionele" en "organiese" intellektuele
Beïnvloed deur Karl Marx, Friedrich Engels, Charles Darwin, Sigmund Freud, Friedrich Nietzsche, Niccolò Machiavelli, Vilfredo Pareto, Daniel De Leon, Wladimir Lenin, Antonio Labriola, Georges Sorel, Benedetto Croce, Giovanni Gentile, Giambattista Vico
Invloed op Stuart Hall, Eric Hobsbawm, E. P. Thompson, Carlo Rosselli, Pier Paolo Pasolini, Piero Gobetti, Ernesto Laclau, Chantal Mouffe, Edward Said, Raymond Williams, Néstor García Canclini, Giovanni Arrighi, Louis Althusser, Alex Callinicos, Nicos Poulantzas, Gayatri Spivak, Nick Srnicek, Pierre Bourdieu, Alain de Benoist, Nouvelle Droite

Antonio Gramsci (Ales, Sardinië, 22 Januarie 1891Rome, 27 April 1937) was 'n Italiaanse skrywer, politikus en politieke teoretikus.

Gramsci was mede-stigter en eerste leier van die Kommunistiese Party van Italië (Partito Comunista Italiano, PCI). Deur sy teorieë oor die rol van kultuur en leierskap in die politieke stryd geld hy as 'n oorspronklike en invloedryke denker, beide binne as buite die marxistiese kader.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search